Aas boot

Gerh900

New member
Hello almal.

Ek is in die mark vir n aas boot nou ek weet nie watse ene om te koop nie die van julle wat aas bote ken gee asb bietjie vir my raad oor die bote en waarna ek moet kyk.

Dankie.
 

Roelofs

New member
Hi jy kan met Brian Brits praat by V-MAX boats 072 3256064 hy is op face book ook soek net na V-MAX Boats
 
Top