Aas boot

Pats

New member
Hi almal,

Ek is tans besig om vir my n aasboot te bou.

Ek sal fotos opsit soos die projekkie loop maar ek soek voorstelle vir name vir die aasboot.

Miskien spuitpoep 2 soos ouboet van orkney snork nie ha-ha, net n grappie.

:::S
 

Pats

New member
Ja maar hy word met fiberglass resin geseel 4 lae en dan onderlaag geverf en fan goeie verf vir water.

 

 
 
Top