A Nationals

Copper

Sealiner
Think its a little early!
The guys I know fishing there, won't answer their phones - only late this afternoon after the day.
Would be nice to know what's going on.
Suppose they Hamburg today?
 

pietman

Senior Member
Seems like earley morning the fishing was slow. Some small diamonds came out and heard off Raggies came out at the top side. Not confirmed. Will post late afternoon some news
 

kanonkop

New member
Ek hoor die ouens kry n paar diamonds, kobbies en ander jong vis. Geen bonus vis op die staduim nie.

OP vat goud die jaar.......

 
 

Pucky

Senior Member
kanonkop wrote:
Ek hoor die ouens kry n paar diamonds, kobbies en ander jong vis. Geen bonus vis op die staduim nie.

OP vat goud die jaar.......

 
I heard Natal left all their trophies at home knowing that they would retain the top spot this year.::kznrls:first
 

kanonkop

New member
Natal het hul gelukkie alreeds gehad met die Tri-angler in die Baai paar maande terug. Gaan polish die trophys en stuur dringend Oos-Londen toe.
 

kanonkop

New member
Waar was die BLOU MASJIEN met die B-Nationals? 

Tot en met 12uur, nogsteeds jong vis. n Paar raggie-pups en heelwat kobs tot so 7-8 kg.

 
 

Copper

Sealiner
As hul Birha hengel, is klein raggies goed om te vang.
Gaan hul die punte op SASAA se web-site sit, want die vorige nationals se punte (Dames, Meesters, Juniors en B-Nationals) is nog nie op nie.
 

KLIPVIS

Sealiner
KANONKOP SE JY MY ? KLEIN BIETJIE GELUK EN EK PRAAT VAN KLEIN BIETJIE WAS ONS IN DIE MEDALS EN N VIS OP DIE KANT WAT SE HOEKE TREK EN ONS WAS BO.

MAAR NOU JA ALMAL VERLOOR VISSE DEEL VAN DIE GAME.

EN AS JY WEER SO LELIK PRAAT , SAL DIT DIE 2DE KEER WEES.

PS.N 180KG RAGGIE HELP NATUURLIK AANSIENLIK.
 

KLIPVIS

Sealiner
Die vis was maar min , saterdag toe is die weer perfek hier en toe gaan daar nog minder aan hier , maar so gaan dit maar.

Kanon laat loop met die updates asb en wie wat vang asb.Ek is verskriklik nuuskierig.Dankie vir jou updates.
 
Top