a frame

wikelspies

New member
hi almal ek wil graag vir my n a frame stand maak maar ek sulkel om die specs te kry ek sal dit wardeer as iemand my kan help asb^^..
 
Gertus

Senior Member
dude .. byt vas.. .ek het myne onlangs "Develop" hy werk lekker maar is my demo.. hoe haastig is jy ..
 
Gertus

Senior Member
goed sla die naweek vir jou pic neem en mates .. mkay..
Piet het dit vir my gemaak en dit werk sooo cool.. ek will net paar changes maak .. dan is dit 100%
 
Gertus

Senior Member
goed sla die naweek vir jou pic neem en mates .. mkay..
Piet het dit vir my gemaak en dit werk sooo cool.. ek will net paar changes maak .. dan is dit 100%
 
Jake the Snake

New member
Ek het vir jou `n plan maar eks bevrees dat ek dink gertus sin beter as myne gan wees..... Maar ek sal die planne vir jou stuur as dit dalk wil he. PM my en ek stuur die planne met liefde!!!!

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=37043&forum_id=3

Click op die link dan gan kyk jy hoe lyk hy.
 
Top