9ft / 10 ft Galjoen

JasonF

Sealiner
Mannie wrote:
Strepie wrote:
Koop die 11ft Shimano Exage 110H. Beste waarde vir geld.
((goodp_ Beste stok.


Net as jy dit in die Kaap koop ::craz::craz



Jy kan maar die stok koop. As die wind n bietjie stoot dan ka jy maar n 5oz ook druk met die stok. Hy is baie hoer ge-rate maar ek sal nie swaarder gooi nie. Stok voel nie meer gebalanseer nie.
 
Top