5 TON HAAI

PATAT

New member
KLEIN KOB GEVANG EN TOE WORD HY GROOT!!!!!!!

EK DINK NIE HY HET GEWEET HY WAS GEHAK NIE!

HET HOM OOK NIE GESIEN NIE!


 

dis nou die 2de post wat jy opsit oor die GROOT HAAI en jy kom ook niks verder nie, ek het die eerste een delete en die een is baie naby daaraan, pos nou iets of gaan maak hoeke skerp of iets

ADMIN "S"
 

Fanie

Sealiner
PATAT wrote:
KLEIN KOB GEVANG EN TOE WORD HY GROOT!!!!!!!

EK DINK NIE HY HET GEWEET HY WAS GEHAK NIE!

HET HOM OOK NIE GESIEN NIE!

Yip, en hy swem nou nog !

Self al 'n paar keer aan treine vasgehak.  Dis 'n sensasionele gevoel wat ongelukkig nie baie lank duur nie maar duur kos as jy moet bly lyn opsit :-D

Wat het die trip gekos ?  Nee R2000, die petrol was R50, kos en drank R 50 en R1900 was vislyn :-o

Wat my soms grensloos irriteer is as die monster daar is het jy net nooit die regte gerei byderhand nie ;-)

 
 
Top