Kallieklip wrote:
@Simon,sorry oom ek sal hulle skoon probeer hou. Regtig nie gedog dis nie reg nie. @ kallieklip kyk onder die saltwater section en die ander as jy wil leer van visvang dit is immers die joke's die. Laat weet as jy die kant toe kom dan gee ek vir jou ook n sakkie of 2Simen wrote:Enough is enough!!
One more post of bad taste and I am going to lock this thread, how difficult is it for you guys to understand that you are not allowed to post these sick pics and sick connotations towards women and children.
Also if you so love to see ladies sitting with their legs open, I suggest you just surf the net and will find free sites where you can see and post all you want, but its not going to happen here, this is a family forum and its going to stay one.
!!!!!!ANGELDUST!!!!! -- you have 26 posts, I suggest you go and read Sealine's rules before you make any more posts.
Riaandl -- Ek het wragtig meer verwag van 'n Senior member.
ADMIN "S"
Ek wil vis op sand of wal sien as ek op Sealine is so ek stem volkome saam. Kry ander plek ons wil hengel en leer en mekaar se vangste geniet. Ek is maar jonk op forum maar het al so baie geleer. Thanks
Eet eeder lemoene as om st....nd. op Sealne te "post"
Â


