Francois13 wrote:
Francois die ding staan so en ek is jammer om dit te se.
Almal se grap vermoe en diskressie vlak is nie dieselfde nie, nie verkeerd nie, net nie dieselfde nie.
Selfde gaan oor 'n meisie met 'n bikini aan, niks daarmee verkeerd nie, MAAR dan begin, "check myne" se bikini (en hy word kleiner) en dan "dis niks check myne" (en hy verklein nog) ek dink jy kry die boodskap en kort voor lank is ek die vark in die feeverhaal want ek tree op en sit ure en probeer verduidelik wat aanvaarbaar is en wat nie.
So makliker vir my, vermy die konfrontasie in die begin en wees die vark in die verhaal, of na die konfrontasie is ek in elk geval die vark in die verhaal
Verloor -verloor situasie, een is net makliker om te hanteer.
Waldok wrote:As ek dit reg onthou was dit die GRAPPIE van die pedo-seal?.XXXXXXXXXXXX
Dont !!!!
Old people and children is my soft spot, be warned.
Admin "S"
Ek stem saam met Admin oor ouer mense en kinders (het ook onlangs pa geword)
but why so Sensitive???? even ek wat so sterk voel oor dieselfde ding sien die grap daarin raak!

..