Vrou: Dokter, ek het niks van my 27 jaar huwelik nie...
en sy vertel van haar man se swakhede, geen liefde of
aanraking of komplimente nie, en na 15 minute vra die
Raadgewer haar om na hom te kom.. Hy druk
haar styf teen hom vas, soen haar in die nek en
op die mond.. Die vrou gaan in 'n trans, en die dokter
sê vir die man. Dit is wat jou vrou nodig het,
drie maal per week. Kan jy dit doen ?
Man: Wel dokter, ek kan haar Maandae en Woensdae
hier aflaai, maar Vrydae vang ek vis!!