Anthony_Britt
New member
More almal.
Moelike dag was dit.
Vroeg Sat oggend gaan die hooter af, 07h00 ek sit een stok op 60m ander op 80m, en nie lank daarna loop my stok mooi, maak vas met met my eerste karpie vir die dag, wat ek daar en dan hoop gaan n baie goeie positive dag wees. Ek hengel die heeldag so 60-80m en kry vis ( Nie die grootse van visse well)
Ek eindig die dag op 11 visse 6.09kg, en eindig 4de in my sone, Met gese' so 12uur hardloop my stok - mal ek maak vas en 30min later sit ek al in die water en baklei die vis so stadig, (die was n mooi dik baber) hy kom so 10m hier voor my my pen maat wil nog skep en RUK - RUK baber af.
In elkgeval my pen maat kom halfway in die dag in agter sy bomb is suur en dis hoekom hy niks vis kry nie. Hy eindig op met 4visse
en ons pen doen baie sleg..
Met gese ons klub het een blank pen gehaad met n man wat kwaad geword het oor die BAAI pen so ons het n nadeel gehaad daar .
Maar n man kla nie, ons klub kry Bronze overall vir all drie bene van die liga's.
My hoof Kombo vir die dag was:
Cina 4 + Tac + Quatro
Bunspice 32 Float bo
Plain wit deeg onder