36.6lbs in the Western Cape

KleinVis

New member
Hello!
Nice cathes! Ek het net gewonder hoe ek 'n groote hier in die kaap kan vang? Ek vang meestal conventional. (Ek verstaan dat dit kleiner vis en meer quantity is?) Moenie worry nie ek is al for carp safety. Ek het nie al die gear vir die speciman nie, so ek wil maar net een groote vang net hoe om te weet hoe dit voel. Dit hoef nie huge te wees nie! Haha asb enige iemand wat kan help?
 

*NASH*

Member
@Lionel ek is nou biekie vas vir die volgende 2 naweeke met die Tzaneen comp maar sal jou laat weet dan gaan doen os n sessie by WF of HS..of jy kan n sessie hier kom doen (privaat venue)..
 

Kerneels

New member
lol ja nee Kaboem, het dit net net gemis, maar ek baie bly het my pb 2 keer verbeter een een keer met n mirror van 8.2kg, en dis my eerste mirror, sal maar weer probeer oor 2 weke..... :wfish
 

jarttt

New member
Thanks guys!

For pics of more fish coming out of the western cape (including the biggest one ever out, Mrs Dunlop at 23 something--not mine-- i wish! :)) check out the forum on the tackletart website.
 

braailegend

Senior Member
My eerste vis oor 10kg. Ook in die weskaap. Moet ook darem dankie sê aan TackleTart, het gehelp met 'n hele paar tips en bait idees
 

Attachments

  • 100_0824.JPG
    100_0824.JPG
    59 KB · Views: 254
Top