Dis so ge-design!!!!ek het n baie dom vraag, hoekom is die hoek in die kop met die punt gat kant toe? en nie in die gatkant met die punt kop toe?

roland wrote:Dis so ge-design!!!!ek het n baie dom vraag, hoekom is die hoek in die kop met die punt gat kant toe? en nie in die gatkant met die punt kop toe?![]()
You have alot of different species that will take on this bait that Flippie has prepared. The thread below is where this topic came from.great bait, just a question what do you target with it???
Ek kan verkeerd wees, maar dit is n goeie vraag........Elwe gryp gewoonlik hulle prooi(aas)soos n haai van agter af m.a.w. die hoek sit in die agterkant vir Elwe(of twee hoeke.ek het n baie dom vraag, hoekom is die hoek in die kop met die punt gat kant toe? en nie in die gatkant met die punt kop toe?
Thats very true but thats when u use live bait or when ur spining for them but shad also hunt on smell and tasting blood and cob just crab there bait cuz they ambush themroland wrote:Ek kan verkeerd wees, maar dit is n goeie vraag........Elwe gryp gewoonlik hulle prooi(aas)soos n haai van agter af m.a.w. die hoek sit in die agterkant vir Elwe(of twee hoeke.ek het n baie dom vraag, hoekom is die hoek in die kop met die punt gat kant toe? en nie in die gatkant met die punt kop toe?
Kabeljoue gryp hulle prooi (aas) van voor af m.a.w Flippie se aas was volgens my reg vir Kabeljou hengel....en toe gryp daai groot elf.
Dit is maar my beskeie opinie
(Flippie....mooi stukkie aas)
killer strepie wrote:Thats very true but thats when u use live bait or when ur spining for them but shad also hunt on smell and tasting blood and cob just crab there bait cuz they ambush themroland wrote:Ek kan verkeerd wees, maar dit is n goeie vraag........Elwe gryp gewoonlik hulle prooi(aas)soos n haai van agter af m.a.w. die hoek sit in die agterkant vir Elwe(of twee hoeke.ek het n baie dom vraag, hoekom is die hoek in die kop met die punt gat kant toe? en nie in die gatkant met die punt kop toe?
 Kabeljoue gryp hulle prooi (aas) van voor af m.a.w Flippie se aas was volgens my reg vir Kabeljou hengel....en toe gryp daai groot elf. Â
 Dit is maar my beskeie opinie
(Flippie....mooi stukkie aas)
Â
Sorry Guys These pics whas stolen from the web but cant remember the sight cuz it whas a few years back so
sory if i did something wrong
But i didnt had any streepies left in my fridge to make my own bait pressy so i just posted that pics.
You mean "Raymond (Staffie)" from ESA's strepie bait. Can't bother looking for the mag now, but that bait was published in ESA mag