jy kort net n paar vars prawne... dan.... ry af tot onder, draai links, pasop vir die gat as jy links draai, draai weer links, pasop vir daai een klip wat altyd kap teen my bakkie onder iewers, stop net anderkant hom en gooi....
I'm open to a bribe....Ok, now you guys have me intrigued..what do you shop for in the NW?


My baitbox more is :
Wonderworm
Witmossel
Pike
Destination ?... wherever the wind take me !
![]()
Nee man klink byna soos 'easy'ISIVISSIE



