Vrou: Dokter, ek het niks van my 27 jaar huwelik nie...
en sy vertel van haar man se swakhede, geen liefde, aanraking of komplimente nie,
en na 15 minute vra die Dokter haar Man om na hom te kom..
Die Dokter druk haar styf teen hom vas, soen haar in die nek en op die mond..
Die vrou gaan in 'n trans, en die dokter sê vir die man .. Dit is wat jou vrou nodig het,
drie maal per week. Kan jy dit doen ?
Man: Wel dokter, ek kan haar Maandae en Woensdae hier aflaai, maar Vrydae
vang ek vis.