22/02 vergadering

Troy13

New member
Gents,

Ek kon ongelukkig nie gisteraand se vergadering bywoon nie. Enige iets om van te weet behalwe al die reelings vir 5 spesies in Maart. Wanneer is vlg vergadering?

 
 
Top