Dafishking
Senior Member
Baie geluk met die vangste lyk my dit was weer ñ harde dag by die baan darem met rewards.
Marthin wrote:jip as ons darem maar net vroeer geluister het!Marthin
4 Sightfish
1 X 33cm Stump Released
1 X 32cm Stump Released
1 X 37cm Stump Kept
1 X 36cm Kolstert Kept
Baie dankie aan Daisy wat vir my raad gegee het, sowel as die een local daar by paaltjies oor SSEC se nuwe spot virrie baan!!!!
. Either way....se hy moet my ko try..maar moet ook sy Reebok slippertjies aanhet ! Mobi,Martin maaki saak nie ons het as 'n team gehengel en ek het lanklaas my so enjoy met die manne.Dankie aan almal in elk geval dit was net lekker die vreugde op almal se gesigte te kon sien.rinex float saam die water en swem is 2 verskillende dinge!
. Daai Elbe Waverunner maak 'n goeie balanseer-kierrie lolRinex bly nog nr 1 met daai handstands in waist deep water. LMGA