1998 MERCURY 25 HP VIR 15 HP VERKOOP OR VERRUIL

buchi

Member
Goeiedag mense ek is opsoek na 'n goeie tweedehandse 15 HP enjin vir my boot ek is bereid om my 25 HP enjin te verkoop vir 12000 rand of die motor te verruil vir 'n 15 HP vir min of meer dieselfde prys en in 'n goeie werkende kondisie.

Baie dankie


:):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):)
 
Top