1998 25 MERCURY

buchi

Member
Goeiedag ek het 'n 25 HP Mercury 98 model maar kyk of ek dalk 'n 15 HP enjin kan kry om al die papierwerk vry te spring.  Waarna (prysgewys) kan ons kyk na so enjin asb.  Ek wil kyk of ek die enjin kan verkoop en vir my 'n tweedehandse 15 HP kan kry.  Enige raad asseblief en eerlikheid sal waardeer word.

Dankie

_seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1_
 
Top