16 Junie 2010

hotstuff

Senior Member
Vaalrand hengelklub gaan `n 4 spesie hou op die vaalrivier wat oop is vir al die ltb hengelaars. Hou maar die spasie dop ons het verlede jaar 29 bote gehad wat deelgeneem het en was `n groot sukses.Hierdie jaar wil ons dit groter maak met nog beter pryse.Mense wat belangstel kan hier post en of hulle vriende vertel en my skakel op 082 576 3954
 

hotstuff

Senior Member
Ek sit die event maar solank op want daar gaan nog baie dinge bykom soos prysgelde en sponsors en sulke dingetjies

Hou die site dop ons het ook vir die 4de desember daar in jou area by `n viswinkel `n uitstalling van een van ons bote en manne soos schalk en jumbo sal daar wees. Die straat sal afgeblok word en alles
 

hotstuff

Senior Member
Ons gaan die hele loch hengel.Ons sal launch ander kant die brug waar abrahams rus is waar ons kompitiesie gronde is.Die bote sal nie so baie daar pla nie want ons is omtrent 5km weg van abrahams rus af

 
 
Top