DJP wrote:
Grootste voorbeeld van 'n Fantail Goudvis wat ek nog gesien het. Ek is bewus van meer as een persoon wat hulle "unwanted" vistenke vol "mak" goudvissies in daai kwarries gegooi het. Ons het aanvanklik gemeen die babers sou hulle almal opgevreet het maar lyk my paar het dit oorleef. Hulle en die Kois is maar almal familie en ek is nie verbaas om een te sien wat so groot geword het nie. Daar behoort nog Kois ook te wees wat so groot geword het. Sal nogal 'n verrassing wees om so 'n mooi bont rooie of iets te vang... he heStefan het julle al van die karpe ook daar gekry? Hierdie is vroeer vanjaar by die ander quarie gevang.