Hi Hannes
Die beste & maklikste raad wat ek jou kan gee is om die mal klomp van SSEC:WC te join. Hulle is 'n social klub wat edibles teiken in die hele Kaap omgewing vanaf Langebaan tot en met Struis, met 'n Henties trip ook in die pyplyn.
Nie jou "gewone" klub nie, familie georienteerd, en vol sports.
pm vir Rinex, Kaspaas of Marthin hier op Sealine.
SSEC:WC = Sealine Social Edibles Club: Western Cape.