Search results

  1. S

    kiaat boks

    Hi daar almal el wil my kiaat kas met tripod stand met als daar in dips flouts en twee alarms en twee legend camo 12 voet 3.25 tip verkoop R3500neg en mu vrou se kas ook met als in met 2 pioneer 10 voet stokke R1500 als is in n mooi kondiesie net vrou se kas kort bietjie aandag ek sal als laat...
  2. S

    mushroom sinkers ensprings

    hi is daar iemand wat vir my nom kan gee waar ek die mushroom en springs kan koop ek bou stroppe op groot skaal vir mense maar die winkels  wil my nie help met nommers nie^^..
  3. S

    du rust hartebeespoort dam

    hi daar almal ek weet nie of ek dit op die regte plek sit nie maar ons klub hou n ope komp by du rust ons ry self patrolie elke uur en ons het ekstra  wagte gereel vir die twee dae ons hou die komp al 4 jaar en geen voorvalle gehaad nie die pryse wat ons wegee is nice pryse laas jaar het ons 200...
  4. S

    cilliers vaaldam

    hi is daar enige iemand wat belang stel om saam my die pen te gaan hengel die kaartjie is betaal petrol is nie n worrie nie bring net jou vis gereedskap en jou eet en drink goed ek bly in kenzington johannesburg enige een wat belang stel kan my skakel by 0715889355:thankie:fbash
  5. S

    hiea lodge

    hi daar was vandag daar net om te oefen vir saterdagdie vis was mooi het tien gevang van 6uur tot 2uur die aas was garlic fx degie met flouties en anys en devilsfork net degies
  6. S

    hi daar almal ween omstandighede het die klub ons

    hi daar almal ween omstandighede het die klub ons venue geskiuf na die plek toe het nog nie hier gehengel nie is daar iemand wat kan help dankie dit sal help:fbash
  7. S

    teo se plek roodeplaat dam

    hi is daar enige iemand wat my kan help ek was nog nie by die plek nie hengel die 12 daar enige raad sal waarduer:thankie
  8. S

    roos se oord

    :fishnhi daar met al die reen die naweek het die vis mooi saam gespeel ek het 13 gevang hulle het gewissel tussen 900gram en2.5 kg almal is gavang fx yellow activator garick flouts
  9. S

    witbankdam maanlig

    :welcomesea:hi daar almal ek sal dit wardeer as iemand my kan help het nog nie daar gehengel nie
Top