Search results

  1. X

    Dropshot is koning :)

    Hi wou net my vangs deel met almal ek redelik trots op die vangs. Op n 5'' baby elf minnow met 1/4 ounce 3/0 hoek  jighead 10pond fluorocarbin leader met my 6ft bass stokkie Het selfde dag n 6.5kg elf ook gehaak met selfde dropshot Was baie lekker 2 fights.
  2. X

    Insurance? vangaurd

    Hi I am in process of insuring my boat. Can u please help me with good info.. Vangaurd marine & leisure cheapest quote i got.... I never heard of them but never owned a boat before, so can you please advise me on how good they are. Thank you
  3. X

    Weskus snoek?

    Hello Wil net 3 dinge vra. Is daar iemand wat my kan se hoe loop die snoek deesdae in st helena baai. En of daar iemand is wat onlangs tuna in die weskus area gevang het. En wil net graag vra of iemand wat weet nie dalk net my in regte rigting kan stuur nie, ek wil my boot gebruik vir...
  4. X

    Knysna, swem en visvang

    Hi Ek gaan volgende week Knysna toe, het een van daai lightleys houseboats gehuur om lekker vakansie saam my pas vroutjie te hou. Wel ek het 2 vrae oor knysna lagoon.   1) ek wil graag bietjie hengel van boot af sal BAIE daarvan hou as ek n kabeljoutjie en n elfie kan vaslaan, leerie sal ook...
  5. X

    Help deciding on reel

    Hi I recently started fishing, say 4 months ago... gogga het gebyt....  bought myself this rod   http://www.adrenalinoutdoors.co.za/component/virtuemart/?page=shop.product_details&flypage=flypage.tpl&product_id=48&category_id=23 this past weekend. thr 10' one, I would like some salted...
Top