Na weke se huis- en opsoekwerk op sealine glo ek , ek het al die inligting wat 'n vaalie nodig het om tegaan vis in die groot dam . Baie dankie vir al julle hulp en insette , dit is die beste web tuiste wat ek nog ooit tee gekom het , so die van julle wat op sewe mans afkom by st lucia met 18...