Hi
Ek gaan volgende week Knysna toe, het een van daai lightleys houseboats gehuur om lekker vakansie saam my pas vroutjie te hou. Wel ek het 2 vrae oor knysna lagoon.
1) ek wil graag bietjie hengel van boot af sal BAIE daarvan hou as ek n kabeljoutjie en n elfie kan vaslaan, leerie sal ook...