Goeie dag ek wil net vir almal jammer se dat ek nou eers terug report want tegnologie het my so bietjie in die steek gelaat!
Ons het Vrydag aand hier vertrek en ons het Saterdag middag na 18 ure se ry en baie min slaap vir Henties binne gery. Ons het vinnig gaan afpak by ons blyplek en terug...