Kan enige iemand my help om te se wat betaal n mens by Abrahamsrus vir n chalet of verkieslik iewers teen die Vaalrivier waar n mens n chalet kan huur en die naam of n webadres of telefoon nommer asb. Verkieslik aan die Vanderbijlpark kant, ek werk weg en wil graag n paar dae gaan kuier by...