Recent content by vaalriverhunter

  1. V

    Boer strop vir vaalrivier

    Dag se wil uitvind wat se breuk krag hooklinks sal julle gebruik vir n boerstrop om n verder te hengel in vaalrivier kort n biekie afstandom mooier vis te kry waar rivier baie breet is
  2. V

    Katrol vir 10ft wiska rod

    Dag se almal het vir my die nuwe groen wiska 10ft stok gekoop en wil weet wat se katrol on te koop vir die stok. Ek gaan hom vir die vaalrivier gebruik .
  3. V

    Seun het sy 2015 af geskop met sy pb van 15 kg

    Ek en my Seun het saterdag oggend besluit on so rukkie vir the gaan kyk of one n baber non vang. Ons het so 7uur by die rivier San gekom toe se hy dat en sy stok moet dadelik ingooi,ek gooi toe vir hom in en sit toe die stop teen n tak terwyl ek sy penne kry.eweskielik begin sy katrol skreeu en...
  4. V

    shimano beastmaster special tiger getoets en pb gekry

    Het vrydag vir my toe shimano beastmaster special tiger met penn 460 slammer gekoop.Ek het toe saterdag oggeng gaan ek. Na n lekker stuk van vaalrivier waar klomp voel nesse alby kantte van die rivier hang waar jy lekker baber met kunsaas kan vang .Ongelukkig was die stroom te sterk en ek het...
  5. V

    okuma cerdos speed jig 601 mh for sharp tooth catfish

    Dag se aan amal ek is nuut op sealine dink dis n kwaai plek.wil net hoor of ek my okuma cerdos speed jig rod cj-s-601mh lure weight 3-6oz kan gebruik vir groot snorre of is hy te lig in die broek enige voorstelle. Sal wardeur word::slr::::slr::
Top