Aan diegene wat die Paarldam ken,
wil een van die dae by die dam oorkant Kronenburg in die Paarl gaan vang. Wil net weet waar is die beste spot om te cast, en ek gaan van floaties en mieliepitte gebruik maak, maar ek wil dit afrond met 'n degie (SWD). enige vinnige resep?