Dagse manne en manninne,
Ek gaan nou al vir die laaste 15jaar elke jaar Hentiesbaai toe vir so tien dae hengel op n slag. Die laaste 4jaar het dit nou nie so goed gegaan soos voorheen nie. Ons gaan gewoontlik in Januarie en soms in Maart. Die meeste ouens kla maar oor die suksese wat behaal...