15 Januarie 2011, het Hentiesbaai Hengelklub hulle jaarlikse AGM gehou by Spyker se gat.
Na Tien jaar gee Spyker Kruger (Voorsiter) en Marina Kruger (Sekretaresse) af aan die nuwe jong lede. Dit was vir my en Spyker 'n groot voorreg om tien jaar diens te kon lewe aan Hentiesbaai hengelklub, ons...