Beste manier as jy nie iemand het saam met jou nie is google earth, en dan na die water kyk as jy by die spots kom. Ek het al reg voor die riwwe gestaan waar die beste prentjie vir my was, maar het eventually my gallies gekry so 300m verder, waar die water oor n sandbank gerol het in dieper...