Recent content by Lompies

  1. L

    Steel Craft

    Is daar dalk iemand wat meer kennis het oor die tipe hull?
  2. L

    gemini 550 met 2x 60 Yammies

    Time to let go alles is in plek garmin 520c fishfinder/gps 100lt stainless steel petrol tank trailer is op die pad seaworthyn 15nm Cat c R85 000.00 Bel vir fotos( sukkel om te laai) 0845881650
  3. L

    Langebaan

    Weet enige iemand wat op die baan aangaan? Wa Oom Daisy?
  4. L

    Langebaan

    Wie weet wat op die baan aangaan die naweek? Enige vooruitsigte :fishn
  5. L

    Coast/Ace craft

    16ft with 2x 50 Mariners with trim and tilt. 100lt stainless feul tank Lagre fish hatch Bouyensea and seaworthy 15 nautical miles cd radio 2-way radio Lowrance fishfinder Galv trailer with papers R 48000-00 onco
  6. L

    16Ft Ace Craft 2x mariner 50

    Boot en motors is in puik toestand 100lt ingeboude petrol tank met groot fish hatch. Trailer met papiere, bouyensea en seevaavaardig 15nm. Lowrance fishfinder MHz radio en cd player. Elektric start met trim/tilt. Die boot kan jou vat waar die vis is en weer veilig terug bring R60000.00 onka
  7. L

    2 x 50HP Mariner motors 120lt build in stainless

    2 x 50HP Mariner motors 120lt build in stainless fuel tank Stainless steel rod holders Huge fish hadges Lots of storage space Seaworthy sertificate Bouyence sertificate Licence trailer Perfect in every condition Morne 0845881650
  8. L

    Wanted

    Looking for 2 x yamaha 60 motors. Selling my Mariner 50 3cyl. Let me know where i can find the Yammies please
  9. L

    Winter snoek

    Is dit reg as ons n nuwe blaaitjie om slaan vir die snoek. Miskien wakker dit die snoek aan. Wie gaan die naweek wana toe? Ek glo sterk die weer gaan iets goeds bring.
  10. L

    OPBC Waypoints

    Het enige iemand dalk vir my waypoints vir bankvis vanaf OPBC
  11. L

    Hartenbos

    Ek is in Hartenbos vanaf 22 tot 29 April. Laat weet as daar iemand is wat my kan help met n paar pointers.:merm
  12. L

    PB 2011

    Happy 2011 to all sealiners Tell us what your dream fish to catch in 2011 is. Everybody wants to catch the big one, what is your's? Mine will be a YT on a rod.
  13. L

    ESA

    Ek was vir n week weg saam met Raymond de Bruyn op n visvang trip in Transkei. Vir die van julle wat nog nie weet nie, ESA bestaan nie meer nie. Ons was op Mpame gewees en alhoewel die weer heeltemal teen ons was het ons tog n paar visse gevang.  Stone briem - 47cm Bronze briem - 50cm...
  14. L

    [list=1][*]Wat is die pro's en con's vir n semi ri

    Wat is die pro's en con's vir n semi ridge rubberduck en n cathull duck.[/*]Wat is die beste/gewildste Yamaha of Mariner?[/*]Ek wil n besluit maak oor  die koop van n rubberduck,maar die 2 vra bly pla
  15. L

    Name = nicknames

    Ek het gewonder of die manne wat wil, nie dalk hulle regte name wil deurgee nie. Ek herken baie boot name op die see en weet dit is n sealiner, maar ken nie die man se naam nie. Dit klink vreeslik as ek vir snotslang, stinkmossel of baberbek roep. Net n idee. Lompies - Morne
Top