Ek het die boot gekoop net voor ek Amerika toe gegaan het en wil as ek by die huis kom bietjie werk aan hom laat doen. Kan jul my ook dalk help met die hull, sommige mense se dis n Ace Craft en ander Ski Craft, is dit maar basies dieselfde of is daar n manier om die twee van mekaar uit te ken...