Recent content by Kosie

  1. K

    Whats App / Telegram groep?

    Is daar dalk n whatsapp of telegram groep vir baber hengelaars wat ek kan join?
  2. K

    Orange River

    Gents. Is the Vioolsdrif area A good area to target monster cats, or are there better areas to target? I am planning A trip later in the year, and I would realy like to target A good area of the river for big cats. Any info would be appreciated!
  3. K

    New Products

    Gents. How long does it take for new products to reach South Africa? Take the new Big Baitrunner LC for instance. Its been out for at least half a year allready but the old shape is still the "new shape" here in SA and obviously sold as such. Is it our guys that dont want to bring in new stock...
  4. K

    Goeie more aan almal. Ek het die laaste ruk baie g

    Goeie more aan almal. Ek het die laaste ruk baie gesoek op al die forums oor hengel plekke by Bloemhof maar ek kry nog steeds nie al die nodige info nie. Kan iemand my dalk bietjie help met raad asb. Ek en n vriend wil in Mei by bloemhof karp en baber gaan vang. Ons wil as dit moontlik is n...
  5. K

    Speciman Carp Venue from scratch

    Good day Gents. Can anyone maybe point me in the right direction, Im looking for some books/authors on how to build A dam for speciman carp fishing. Been surfing the web but can only find some basic ideas, I need to findout about all the ins and outs. Any help/info will be appreciated!
  6. K

    Lets talk braid.

    After some research I am thinking of getting myself some Sufix 832 as main line but nothing beats practical experience, so I would appreciate everyones take on which braids can be concidered and why. The 832 is not the cheapest but still seems to be one of the best value for money braids. Please...
  7. K

    Wanted

    No one seems to stock these reels at the moment. I am looking for 3 reels. The aerlex xta will do but preferably the bios. Must be in brand new condition. Anyone that can point me in the right direction?
  8. K

    Kan iemand dalk help asb.

    Dagse kerels. Ek het vir my nuwe stokke gekry en is opsoek na 3 katrolle. Ek soek of die Shimano Aerlex xta of verkieslik die biomaster xsb katrolle. Ek kry nerens in die land nie. Party winkels het die aerlex maar nie die xta model nie, biomasters is daar net niks! Enige raad of hulp sal...
  9. K

    Wanted

    Cant find these reels anywhere in the country! Can someone point me in the right direction or have 3 of either to sell? Must be brand new. Thanks!
  10. K

    Kort sessies.

    Hoe benader julle manne die kort sessies, se maar n 4 uur sessie net as voorbeeld? Natuurlik sal H2O craft die belangrikste wees maar dis juis waarvoor jy nie baie tyd gaan he nie! Spandeer n ou maar die helfte van jou tyd eerder aan om een goeie spot te soek en teiken daai spot vir n uur of so...
  11. K

    Ek weet die kan dalk n persoonlike sakie wees so m

    Ek weet die kan dalk n persoonlike sakie wees so moet dit asb nie verkeerd opvat nie. Se nou maar van die Oranje of Vaal se 30kg+ babers word uitgehaal en in n pond gesit soos se maar donoldsan of rushmere net as voorbeelde en ek gaan vang hom die naweek, kan dit regtig as n geldige persoonlike...
  12. K

    Beste tyd vir PB's?

    watter maand/maande dink julle is die bestetyd vir rekords? Ek weet location is belangriker as tyd obviously maar wanneer is babers op hul grootste? Is dit dalk begin winter wanneer hulle duk gevreet is om vet store op te bou? Of dalk spawning tyd (wyfies?) Dis die ander ding word wyfies so...
  13. K

    Wychwood Signature Alarms

    Het iemand hier van hulle of hulle al gebruik? Wil graag weet of hulle die moeite werd is. Enige opinies?
  14. K

    Ek sien baie van die oorsee se spesie baber hengel

    Ek sien baie van die oorsee se spesie baber hengelaars gebruik net boilies om die grotes te haak. Hier by ons word ook elke nou en dan n mooie so gehaak. Daar word net so baie gehaak met n mielie bom. Nou die ouens se hulle het die baber met die mielie pit op die hoek gevang maar ek dink n ou...
  15. K

    Norbit

    Ons het vanoggend n mede spesie hengelaar en groot vriend verloor. Dankie vir jou vriendskap en liefde Norbit, jy was n ou yster.
Top