Dagse
Gedurende die middel 90s het ek gereeld saam met my oupa en kie by St Lucia en False Baai(Meer) gaan visvang. Tradisioneel het hulle vars sardien gekoop en in koerante gesout wat vir die hele week gebruik word. Die redenasie was dat dit die sardien langer laat hou en dit 'taaier' maak...
Good day
I bought a Elbe fishing reel from a local second hand store and it seems to be in quite good condition. The markings is mostly worn off, all that is left is the ratio 6.1.1 'Super Speed'. Can anyone please give me some info on this reel - reliability, best application, availability of...