::SDankie Mense. Ek het my lisensie gekry en gesukkel om aas te koop maar het reggekom. Ek het Donderdag by Humewood op die rotse probeer en n paar mooi elfs gekry en weer terug gegooi. Ek het beter vangs hier as in Jeffreys. Ek voel sommer tuis.
Hi All.
Thanks for the oppurtunity to join.
I am new in Port Elizabeth and need to purchase an angling licence. Please assist.
Like we say in Afrikaans '' Stywe Lyne"
Johan