Recent content by Henlie

  1. H

    Salt water temp websites

    Hi guys, Are there any usefull , accurate and free wesites that I can use to get recent salt water temp for certain areas? Any info will be appreciated. Thanx
  2. H

    Witsand / Blombos

    Hi guys, Gaan volgende week Witsand toe en wil n dag spandeer by Blombos (naby Jogensfontein). Het waardevolle info met search button gekry (dankie Flippie) maar wil net weet wie onlangs daar gevang het. Wil die groot krakers gaan jag. Wil ook net weet hoe veilig is dit om jou kar by die parkeer...
  3. H

    Super Volmaan die naweek

    Volgends die Burger die week is dit n super volmaan. Die maan is glo 50000km nader aan die aarde as gewoonlik en sal 16 % meer sigbaar wees. Dit sal seker n ekstra laag/ hoog gety veroorsaak.So manne as jul op die rotse gaan onthou safety rule 1 : NEVER TURN YOUR BACK ON THE SEA. Ek gaan my...
  4. H

    witsand

    Hi there, I am going down to witsand from 6th to 10th Feb. Are there still a lot of pencil bait and bloodworm available after the holidays? I know prawn should not be a problem but I dont have a boat to go to the sandbank in the middle. Hope to catch my first big leerie on livebait aswell...
Top