:wfishEk droom van mooi kabeljou,steenbra! maar leer nog baie!
Help asb. met inligting asb.
So waar
Wanneer
Dag of nag!
Ek en die seun Ruan gaan graag vis! Dit bly moeilik. Het nie vuurwapen om rowwe plekke te gaan. Vis vir plesier soek rus en vrede en vis!