Recent content by H2O

  1. H

    rockets

    hi daar ek het n 12voet rocket wat te koop is die stok is so 3 maande oud en in baie baie goeie toestand rede hoekom ek dit verkoop ek is in die proses om ander stokke te koop. ek soek R600 vir die stok mag dalk 2 he. lekker aand
  2. H

    RPA

    hi daar is daar iemand wat my bietjie kan vertel van die rpa gronde wat hulle al daar gebruik het en watter afstand hulle gehengel het is daar vashak plek is die water skoon(dis nou sonder vashakplek) ens asb sal dit baie waardeur Baie dankie H2O
  3. H

    Hengel Kliniek

    Hi daar Is daar ander sealiners wat Loutjie se kliniek die komende naweek by harties gaan by woon. H2O  
  4. H

    Bloemhof Bonanza 2010

    Hi Daar ouens   Kan iemand wat by die Bloemhof Bonanza was asb vir my se wat die gewig was van die vis wat die eerste plek gekry het Ek verstaan dat Sharky 2 'n baie mooi cat gevang het en het op die einde in die pryse beland. Baie mooi en well done Shraky 2. Dankie H2O
  5. H

    hulp nodig rookie

    Hi daar Het Saterdag oggend vroeg vertrek na vaaldam(bochkop) teen 8:00 was die stoke in die water. Dit was bewolk met reen van tyd tot tyd en die wind het ook gewaai nie te sterk nie. So 10 min in die hegel in het ek die eerste vis gevang nie baie groot nie. Op FX en perdeby op die bol en op...
  6. H

    Bloemhof 2010

    Hi daar   Weet iemand of die bloemhof bonanza steeds gaan plaas vind die jaar, en of die kaartjies al beskikbaar is.
Top