More ek wil weet of iemand my inligting kan gee oor donaldson dam venue ek wil net weet hoe lyk dit daar is die gras nogsteeds lank, en lyk die badkamers nog sleg.
Ek sien daar is baie mense wat oor die plek kla, ma wil net weet of daar iemand onlangs daar was en hoe lyk dit.