Recent content by fighterjock

  1. F

    My Nuwe Viskas

    Ek het so 2 weke gelede n nuwe viskas gebou van aluminuim en glas.
  2. F

    Kwaggahoek dam Apr/Mei naweek

    Baie goeie vangste by die dam!! (sien my Pics op my profile)
  3. F

    Kwaggahoek dam 19 Apr tot 1 Mei

    :fishn Ek en my goeie vriend het die naweek gaan spesie hengel by Kwaggahoek dam, naby Nylstroom, en wat n lekker naweek. Die vis het gewissel tussen 4.5 kg en 10.5 kg en ons het sowat 16 karps gevang! Die kamp geriewe was great en die vrouens het dit ook baie geniet. Voorwaar n plek om te...
  4. F

    New (again) on the forum

    ::SHi guys, I joined this site in oct 2010 but didnt have access to the internet till now. It is good to be back!!! I am a Provincial bank angler and busy being converted to a species angler, lol, wich i enjoy very much. I hope to learn from you Boffins on the site and Enigma is a good friend...
  5. F

    Katrol katastrofe

    Ek het X2 Okuma Casienne katrolle van ongeveer 2 jaar oud waarmee ek hoofsaaklik Muddies hengel op my kort stokke. Twee weke gelede tydens ons 2de liga begin die katrolle se baitrunners moeilikheid gee, Die baitrunner skakel nie meer outomaties af wanneer begin inkatrol nie, ook glip dit weer...
  6. F

    Okuma Casienne Katrolle

    Kan iemand dalk help met inligting, beide my Okuma Casienne katrolle se baitrunners wil nie self "dis engage" as begin oprol nie, dit glip ook weer aan{in baitrunner mode) terwyl ek besig is om vis te speel en moet afgedruk word terwyl ek inkatrol. Weet nie wat om te doen nie, voel of dit moet...
  7. F

    Bloemhof, Help asb!!!

    Hi Ek gaan aan die SA's Oewerhengel deelneem by Bloemhof dam, die sloep. Benodig inligting van aas en dips wat werk asook hengel afstande.....groot seblief help!!!
  8. F

    Hi almal, ek gaan op 13 Nov tot 18 Nov deelneem aa

    Hi almal, ek gaan op 13 Nov tot 18 Nov deelneem aan die SAVOF oewerhengel Kampioenskappe te Bloemhofdam sloep. Help asb met aas, dips en afstande wat werk, ek het nog nooit daar gehengel. Baie dankie byvoorbaat.:ifishin
Top