Oops ek sien nou ek het perongeluk my post in die "general rules" ding gepost, so hier gaan ek weer...Haai julle, ek is maar n papgooier van Potch af wat vir n week bietjie in mosselbaai is, en ek wil asb bietjie hulp he oor hoe om shad of rock cod of iets soos dit te target van die kant af, of...