Ek kom van Richards baai af en wil so n bietjie gaan hengel by Hartenbos of Mossel baai. Ek ken nie die Kaap se waters nie en wil weet watter aas om daar te gebruik en is dit veilig om in die nag daar te hengel.
Ek gaan van die 3de Maart by die ATKV Oord bly en sal dit waardeer as iemand vir my...