Recent content by Bugaloo

  1. B

    Home made tackle box

    This is my home made tackle box made out of 3mm wood. The tackle box must still be mounted onto a beach trolley and then it is ready to go fish!!
  2. B

    Fishing stickers

    Hallo... Does anybody know where I can get or even if someone maybe have some stickers of fishing brand names for me... I am busy building a tackle box, and I need stickers for decoration. Thank you.:wfish
  3. B

    Safari Coolerbox

    Is this a bargain?? A Safari Coolerbox, brand new, 18l for R299,99.
  4. B

    Unusual Carp catch

    Hallo manne... So julle se julle is die manne wat Karp vang. Ek het iets baie snaaks die afgelope 2 naweke wat verby is beleef. Ek is 'n see visserman en ek het bietjie gaan lyn nat maak in Velddrif by die monding van die BERG rivier. Die monding is egter sout water en nie yntlik vars water...
  5. B

    Visbanke aan die Weskus

    Ek wil net graag 'n vraag vra waaroor ek al redelik lank oor gewonder het. Waarom is dit spesifiek so dat daar ryk visbanke langs die weskus van S.A. voorkom?:fswim
  6. B

    Velddrif Berg Rivier

    Laas sondag Karp in Velddrif gevang op prawn en wit mossel.
  7. B

    Velddrif

    Ek wil net graag weet of dit snaaks is want ons het vandag 4 Karpe in Velddrif by die mond van die Bergrivier op prawn en witmossel gevang.:ifishin
  8. B

    Kaapse galjoen

    Hello Ek is besig met my geografie taak, so ja dit beteken ek is nog op skool. Ek het 'n vraag gekry wat vra, watter vis word die Kaapse Galjoen genoem? Ek hoop ek sal 'n antwoord hierop kry, baie dankie.:fswim
Top