Goeie naand manne,
Ek en 2 vriende gaan van 11 Feb tot 18 Feb Namibia toe en bietjie hengel. Ons bly in Swakop en sal seker baie tyd op die kus spandeer van Swakop tot by Henties.
Ek het bietjie gelees op die forum en dit is duidelik dat ons by myl 108 ensovoorts moet hengel, maar ons bly nou...