WORLD RECORD CARP FROM S.A WATERS.

renrew

Senior Member
Ja johan hoekom bel jy nie gary en vra homself nie? dis juis van daai bekende hengelaars wat die rumours begin het.. daars meer as een.

Daars n ou in die kaap wat n skok boot het, jy ken hom johan. Wel lank lank terug het martin of paul die boot gekoop om top lake se vis populasie te beheer, die ding het aan gekom en dit was eers in bottom lake getoets, daar was ouens van die vrystaat se natuurbewaring wat spesiaal deur gery het om te kom kyk hoe die boot werk en om seker te maak dit maak nie visse dood nie, hulle het 2 of 3 keer deur gery as ek reg onthou, die vis wat met die boot geskuif was, het alle wettig dokumente gehad wat by natuurbewaring gekry was, op die dokumente spesifiseer dit watse dam geskok gan word,waarheen die vis geskuif word en hoeveel geskuif word. Die boot was toe later verkoop aan johan in die kaap. Dis toe dat die vis skuifery gestop het.

Ja daar is klaar n goeie syndicate in ons land maar ongelukkig glo soveel mense buite die sindikaat die grootste hoop stront oor die dam dis nie eers snaaks nie. Soos baie ouens het die jaar gejoin met die idee dat dit n stockpond is en maklik n 40 of n 50 gan vang, hulle blank al die julle jaar en join nie weer nie. Die ander gemors is oor die vis wat geskuif word, daar is glad nie meer sulke goed an die gang nie, dit het lank terug gebeur en was als wettig.

Maar dis nogal jammer dat nie een van die mense wat elke rumour hoor en glo nie n foon sal optel en die eienaar bel en self vra wat daar an gaan nie, o ja jammer ekt vergeet die eienaar gan nou seker vir jou lieg en jy gan maar die rumours glo?

top lake is iets heeltemal anders wat baie mense nie verstaan nie, dit is vir een glad nie eers naby an n stock pond nie, party naweek ja kan daar abie vis uitkom maar soos die naweek met 5 hengelaars op die dam, wat almal kan fish kom net 1 vis uit se iets heeltemal anders.

Daar is nie een dam wat se vis so slim is soos top lake sin nie, ek het nog nooit gesien hoe n vis homself haak en op een plek bly sit en die hoek met sy mond probeer uitskuur op die grond nie,al wat jy kry as indikasie is n paar bleeps elke nou en dan en jou stok se punt wat effens hop.

Die water is silwer skoon in winter jy kan jou lyne terug volg kant toe en partykeer jou lyn van die kant af tot so 20m in die dam in sien, meeste ouens dink daar is nie veel meer wat mens kan doen om jou rig te camo nie, gan gooi hom in daai dam en ek wed jou jy sal als nogsteeds sien.

Dinge soos riete te gebruik as die laaste meter of wat as "leader",gras om jou hoklink vleg en jou hoekies in te kleur en silt oor als te gooi is maar net deel van ie hengel daar. As mens lyne uitry of areas gan soek sien mense die vis af en toe (as dit n stock pond was sal jy hulle moes raak ry) maar daai goed is so sensitief, as jou skaduwee op hulle val is hulle almal weg.

Dis regtig glad nie wat mense dink dit is nie, dis een van daai plekke wat mense moet gan ervaar. My laaste vraag is waar kan mens in suid afrika met n realisties,goeie kaans n 50 vang?

Dit gan mos oor om die grootse vis moontlik te vang nie waar nie? mens kan ook nie iets vang wat nie daar is nie, help ook nie daar is een tussen 5 miljoen visse in n 120000 acre dam nie. Venue selection is die begin punt.
 
renrew

Senior Member
just to make things clear, im merely stating facts here.something that is not very common on forums.
 
Superman

New member
Ek moet saam stem met Werner, Toplake is iets besonders, daai vis is slim, en soos hy gesê het, die water is silver skoon. Ek wag nog vir my eerste run daar, let alone 'n vis, baie moeilike dam.

Oor die vis wat ek van weet wat geskuif is van 'n dam na 'n ander, gaan ek niks sê nie, ek het foto's maar ek het die ouens my woord gegee, ek sal niks daaroor sê nie, want anders word daar weer stories versprei en opgemaak
 
renrew

Senior Member
they never moved fish from bottom lake they just set up the boat down there, because it was easier to get into the water. The boats bloody heavy aswell
 
kaboem

Sealiner
Superman wrote

 ek het foto's maar ek het die ouens my woord gegee, ek sal niks daaroor sê nie, want anders word daar weer stories versprei en opgemaak

Jammer Sarel daai een ook al tevore gehoor en ek kan jou Quote op daai een ook ek het nog jou PM wat jy my gestuur het....lol

Grap net!!! Ek verstaan jys van die "hook" af....lol
 
Superman

New member
kaboem wrote:

Dis fine, ek weet ek het dit gesê en die dag voor ek begrawe word sal ek onthou om iemand te vra om die foto te post en vir almal om te sien, want dan kan niemand meer vir my kwaad wees nie, ek is dan ver weg... haha
 
MadCarper

Sealiner
Sjoe renrew, dis nie nodig om lelik te raak nie. Ek stel nie belang om vir Gary te bel nie, want lyk my daar is verskillende versions van die waarheid. So wat is die punt? En ja, hoe weet ek hy vertel die waarheid? Geen offense teen hom nie, maar jy het dit opgebring.

Miskien is jy ook bietjie gullable en dalk moet jy nie als glo wat jy hoor nie. Mar glo maar wat jy wil glo.

Superman (en renrew), daar is niks gese oor die hengel by top lake nie... Inteendeel, ek wou self die dam join maar het nie die geld gehad daai tyd nie. Dis n nice dam en ek weet van praat met members daar, dat dit n moeilike dam kan wees.
 
Superman

New member
MadCarper wrote:

Weet nie presies wat jy bedoel nie, want renrew het genoem van toplake en die hengel daar....... so ek het net gesê ek weet van waar hy kom..... 
 
MadCarper

Sealiner
geen probleem Superman. Wat ek bedoel is dat ons gepraat het oor vis skuif, en toe raak renrew upset en voel hy moet toplake se hengel opbring asof iemand dit hier bevraagteken.....daarom my comment....
:dude:
 
kaboem

Sealiner
Superman wrote:
kaboem wrote:
Superman wrote

 ek het foto's maar ek het die ouens my woord gegee, ek sal niks daaroor sê nie, want anders word daar weer stories versprei en opgemaak

Jammer Sarel daai een ook al tevore gehoor en ek kan jou Quote op daai een ook ek het nog jou PM wat jy my gestuur het....lol

Grap net!!! Ek verstaan jys van die "hook" af....lol
 Sit dit in jou testament hoor, wahahahahahaha
 
lionelc

New member
Thanks for all the replies so far guys WOW this is realy becoming a hot topic and reading through all the posts i have definitly learned alot.

Keep the posts coming.

So what i can take from this is that i wont see a world record coming from a S.A water in my lifetime(VERY SAD)!!!!!!!
 
Superman

New member
MadCarper wrote:
geen probleem Superman. Wat ek bedoel is dat ons gepraat het oor vis skuif, en toe raak renrew upset en voel hy moet toplake se hengel opbring asof iemand dit hier bevraagteken.....daarom my comment....
:dude:

O ok, nou verstaan ek.

Kaboem: ek sal my testament so verander..... "dan moet die foto van die "vis" aan Kaboem gestuur word........" haha
 
Superman

New member
lionelc wrote:
Thanks for all the replies so far guys WOW this is realy becoming a hot topic and reading through all the posts i have definitly learned alot.

Keep the posts coming.

So what i can take from this is that i wont see a world record coming from a S.A water in my lifetime(VERY SAD)!!!!!!!
Maybe not in our lifetime, but a new SA record, in my opinion, is swimming around as I'm typing, in waters not far away
 
Johan van der westhuizen is 'n goeie vriend van my. Hy het my vroer die jaar vertel van hoe hy vir gary gehelp het by donaldson. Hulle het ook surveys gedoen - vis geweeg en getel. Altyd interessant om te weet hoeveel vis daar die tyd geweeg het.

Ek het nie geweet daar is soveel politiek in groot karp hengel nie!!!HEL!!!
 
Top