SSEC:WC Competition 22 January 2011 - Langebaan

Dafishking

Senior Member
Voorspoed vir jou ook mobi ek en verloofde gaan ook in leentjiesklip wees miskien kan mens organise vir ñ hele blok as nog manne gaan join.
 
EXTREMIST

Sealiner
guys im really interested in fishing that struisbaai comp. lets get a team together and make it happen, im gonna try to get that weekend off from work. mangi mentioned something about going to struisbaai again. see you all at the meeting. wanna see what distance i get with my AlphaSeagrand rod::S
 
...dink ek sal my stok ook bring, net om weer vir 'n slag te voel hoe dit is om 'n stok te gooi...is ja! Kan iemand vir my 'n bietjie seewater saam bring in 'n emmertjie...lol
 
Dafishking

Senior Member
Wikus jy is darem stil deesdae. Ek sal kyk ek dink ek het nog so bietjie rooi aas van so 4 winters terug wat ek sal saam bring laat jy weer bietjie na aas kan ryk. Sien julle manne dinsdag.
 
Dafishking wrote:
Wikus jy is darem stil deesdae. Ek sal kyk ek dink ek het nog so bietjie rooi aas van so 4 winters terug wat ek sal saam bring laat jy weer bietjie na aas kan ryk. Sien julle manne dinsdag.

stille water diepe grond...onder draai die kabeljoue rond....
:spite:spite:spite
 
kaspaas

Sealiner
Ek sal waarskynlik by Dinsdagaand se meeting wees maar omie dokter het gemaan teen enige onverskillighede soos om visstokke of iets dergliks vir die volgende maand vas te hou. Is afgebook tot 18 Jan maar siende dat ek Woensdag weer kar mag bestuur om werk-toe te ry, kan ek nie sien hoekom ek nie al Dinsdag aand Durbanville-toe kan ry nie. Hopelik sal die onlangse ou rug "proseduretjie" my eersdaags toelaat om verder as 90 meter te kan cast sonder om te vrek van die pyn. Shit, oudword is nou eenmaal nie vir sissies nie... he he

Watch out Wikus en Jason, een van die dae looi ek daai gewiggie ook oor 160 meter!! (I wish.. he he) 
 
kaspaas wrote:

Ai ai ai....moenie worry nie, ek was so lank laas by die water ek sal van voor af moet leer om te gooi...lol...moet sê as mens so by die huis sit dan dink mens allerhande tjol uit wat ek nou meer gaan experimenteer as ek weer by die water is...lol...dis een van die redes hoekom daar gereeld 'n vissie huistoe kom...^^..^^..^^..
 
JasonF

Sealiner
For your information. Vat extra lood saam om in julle skoene te gooi.

http://www.windguru.cz/int/index.php?sc=21691
 
Marthin

Sealiner
Yip Mangi.... maar liewe vader ons is al vir meer as n jaar aan die gang... mens sou dink EEEN komp dag sal met ordentlike weer gepaard gaan!
 
Top