Martin Louw

Kerneels

New member
Hi Martin

Baie welkom :welcomesea:

moet jou asb nie steer aan die manne se praaitjies nie, die manne soos ek en baie ander op die forum wat n hart het vir visvang, kyk op na jou en leer baie by jou via tydskrifte ens.. baie dankie wat jy vir spesie hengel doen.

en as jy iemand soek om n sessie saam tedoen kan jy my rerig enige tyd bel, eks altyd beskikbaar ^^..
 

JFK

New member
In short, no Martin is not the holder of the Official Sanctioned and Nationally recognised Carp records.Kerneels ons moet ons steur aan die manne se praaitjies.Ek self gaan baie ongelukkig voel aangesien ek Martin se produkte ondersteun juis omdat sy vier rekords soos op produkte aangedui my daartoe geinspireer het, en nou op die forum moet lees dit is nie so nie.Ek hoop iewers is daar`n misverstand en dalk kan Martin dit self vir ons uitklaar, want hierdie storie van Floatie 101 lok groot aandag en gaan nie net sommer vanself oorwaai nie.
 

mlouw

New member
Enigma ek wil jou net graag reghelp,ek het my official record gerigistreer by roodepoort hengel klub.die common wat ek gevang het by buffelspoort het ek nooit enige iets terug getrek nie,

ek het we'll ni my ander groot karps probeer registreer ni omrede die rondslomp van di eerste registrasie.ek gaan net eenkeer respond,ek het my hele lewe toegewy aan hengel papgooi sowel as specimen,ek het nog net altyd baklei vir di bewaaring van groot karp en damme.ek wag nog vir my sertifikaat!!!!!!

wat my dips betref is ek gevra deur die publiek om in mark te sit om te verkoop en ek verdien 0 sent uit my dips op die oomblik vandat dit op die mark gesit is nie,ek wil weereens se dat ek nog net probeer het om karphengel te bevorder in S.A

maar lyk my dis my sonde,of is als net groot jaoesie,ek het nou op die dvd in twee sesies drie 40lbs+karps gevang saam met twee top oorseese hengelaars wat net elkeen n 34lbs kon kry,en nadat ek chris gehelp het hy sy pb verbete het na 39lbs.so hou maar net my dvd's dop en as ek n nuwe vangste maak,wat wat gaan julle dan se ek het die video camara beinvloed.??

ek is deur JRC genader en nie anders om nie.ek word gesmeek om kompeterende hengel te doen maar het nog nooit belang gestel nie,ek kompeteer met groot karps en nie met mense en hulle poletiek nie,ek vra niks en verwag niks ek het al honderde gehelp met raad en dis hoekom ek rebrieke skryf om mense op te voed met catch en releace en bewaring,

ek sit n paar wit en swart fotos van my oupa en ouma met groot karp gevang in 1963 wat in koerant was asook n paar van ons as kinders en my pa wat 50lbs as jong seun,ek en my broers het met vistoke in die hand groot geword,my broers willem (oorlede) johan en andre het al 50lbs gevang,en andre se seun quintin 54lbs en ek het verskeie 50lbs drie 60lbs en is naby my 50ste 40lbs waarvan ek al die fotos en negetiewe het en ook aan bank angler gewys het.

so los jul jaloesie en brobeer die son vir almal te laat skyn.ek weet die hoogste boom kry altyd die meeste wind.dan het ek ook in see hengel groot vis bo 13.8kg blou chad 59kg rooi steenbra's net twee van my groot vangste,en 4.8kg bass.

moet asb nie vervag ek gaan verder respond op sealine nie,nie snaaks nie maar spanduer eerder my tyd en enerie by die water hengelgroete martin louw.N.B enige iemand is welkom om my te skakel enige raad en hulp
 

Enigma

Moderator
Hiya Martin

I'm sorry some of the thread had gone the way it has and is verging on inter personal which you rightly say should be addressed amongst the members in question.

As anglers on this site Specimen or others we all aim to conserve and protect the fish and I don't think the intention was to discredit you.

As I clearly stated your reputation is legendary and it is an undisputed fact that you have and do catch really big fish.

I would request that you follow up the record claim of the common via the Roodepoort Club and Central Gauteng through which they are affiliated as your record applications were not processed by myself as I was informed via your province that you were not further pursuing the record application.

The reason you never received a record certificate is that with the whole "rondslomp" you referred to neither the common or the mirror were registered as records.

Your efforts to develop the art of Specimen angling and your contribution to SA Angling is much appreciated and from what I understand your products have assisted many anglers in achieving new heights.

It would be a shame if you were not to contribute to forums such as these. I for one know you would assist many an angler here and in assisting them they would be educated and this will lead to a greater awareness to the protection and conservation of our Monster Specimens.

So what about stepping off the thread and starting a few new ones teaching the lay-fisherfolk in conservation and capture of monster carp.

I know you are fully busy and the video is testament to that. Fact is we just have to be a bit thicker skinned and realise we can help a thousand for every 1 that has a chirp.

If you look at the thread till now there are 2 clear lines of thought and the general perception is a great one.

Another fact is that there are stories and tails and this is an easy way to right the wrong perceptions by contributing and not taking it personally

Accept it or not, Like it or not, you are a Carp Fishing Icon in south Africa and are massively influencial in the doings of the South African Carp Angler and participation in such forums where there is direct interaction with the larger public these can be addressed and nipped in the bud.

Looking forward to seeing your contribution to the Sealine Specimen section and with the other obviously good catches looking forward to your contributions to other Sections of the site as well

Cheers

"E"
 

Johan Louw

New member
Die een het ek gekry 27jaar terug,so dink net wat swem in ons damme rond...!!!
 

Attachments

  • johan 9jaar oud.jpg
    johan 9jaar oud.jpg
    294.5 KB · Views: 185

Kerneels

New member
ek herken ek weet niks van spesie hengel af nie, ek kan sien Martin verstaan die storie, maar weet julle slim manne wat, kom ons kyk volgende week by Tzaneen wie is die beste dan is alle vrae en moeilikheid soek mos nou bewys, soos hulle se the proof is in the pudding.


Laat die beste man wen, en hoop julle vat lekker warm kleure saam, en sterkte.
 

Johan Louw

New member
Vir die manne wat nog nie die een gesien het nie,dis hoekom ons dooring draai begin fish het n hele paar jare terug,en ek my eerse twee karps van die oewer of gekry het binne 3ure,n 13 en 16kg,maar da'na het ek nog nie baie sesies ingesit nie,nie hoekom ek nie wou nie maar hoekom ek my eie plumbing,waterproofing besigheid het en ek kry maar ongelukig min tyd om te fish,dit is hoe die ding begin het,ek was besig met n plumbing job in potties toe ek hoor van die sprokies verhaal van die monsrter karp wat uit doorndraai kom,en wat opgestop hang in n slaghuis in naboomspruit,dis toe ek besluit om doorndraai n "go"te gee met minumim gear,toe besit martin en my broer andre nog african cold en was toe nog besig met n sesie wat amper 3maande was toe ek hom laat weet van die dam,ma glo my dit was wild op n naweek alleen langs buffels scarrrry,wel van da af fish martin hom stukend,en ken vi martin hy sal ni elke keer terug gan as hy weet hy het klaar gevang wat da is om te vang ni,hier is di vis wat dit begin het..
 

Attachments

  • doorndraai.jpg
    doorndraai.jpg
    240.4 KB · Views: 174

Johan Louw

New member
Soos wat ek se kry ni dai kans vi groot sesies ni ma sal paar fotos plaas oor di volgende paar dae van 1en2 aand sesies van my martin en quintin by jhb dame hoop jule geniet....
 

Johan Louw

New member
Ons vat hulle so paar terug van nogal oud na nuut,19jaar terug 45 munite sesie 1stok in die hand met n brood-korsie 18kg by maraisburg dam
 

Kerneels

New member
nee Juhan, pak die briek aan, ek gaan nie, ek gaan somer by n dam hier naby al my nuwe toerusting uit probeer, maar as ek die dam onder die knieg het wil ek ook doorndraai begin hengel, doorndraai is net so onder 100km van my af.
 

MadCarper

Sealiner
Johan, ek het daardie foto gesien in n boek van Tim Paisley. Die foto was glo ge-analiseer deur n paar experts en geskat op 60lb+...volgens die boek.
 
Top