Zambezi Tigers gevang.

Oelof2014

New member
Hi almal,

Ek skies vir die vorige post's. Ek sien nou eers almal het deurgegaan sonder foto's. Opvangs is min daar. Ons is nou terug in SA.

Ek dink hulle is groot. Ken nie tiervis nie, laat weet maar wat julle dink. Die mense se ons was lucky.
 
Top